Deel die Onpopulêre Evangelie

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text 2 Korintiërs 12:10 Daarom is ek bly oor swakhede, beledigings, ontberings, vervolging en moeilikhede ter wille van Christus, want as ek swak is, is ek sterk. Die Kersseisoen is 'n tyd wanneer ons meer as ooit gedurende die jaar ‘n lisensie het om oor Jesus te praat – wie Hy is, hoekom Hy gekom het en die kragtige verskil wat Hy aan ons lewens kom maak het. Dit is 'n spesiale tyd. Nie almal wil die Goeie Nuus van Jesus hoor nie. Trouens, sommige mense raak sommer aggressief as...