Deel Dit!

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Jeremia 20:9 En wanneer ek dink ek sal my aan Hom nie steur nie en nie meer in sy Naam praat nie, dan word dit in my soos 'n vuur wat brand en waarvan ek nie kan loskom nie. Ek is moeg van weerstand bied daarteen, ek kan nie meer nie. Omdat dit deesdae so moeilik is om openlik van God se liefde, in Jesus Christus te praat, het baie Christene opgehou om te getuig. En tog is daar iets binne-in ons wat, wel, jy weet … Het jy die afgelope tyd gesukkel om die goeie nuus van...