Deernis en Begrip

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Kolossense 3:12,13 Julle is die uitverkore volk van God wat Hy baie liefhet. Daarom moet julle meelewend, goedgesind, nederig, sagmoedig en verdraagsaam wees. Wees geduldig met mekaar en vergewe mekaar as die een iets teen die ander het. Soos die Here julle vergewe het, moet julle mekaar ook vergewe. Oor die jare het nasionalisme – wat in sy kern eintlik gaan oor die belange van ‘n spesifieke groep – meer moeilikheid, meer pyn, meer oorloë en meer dood veroorsaak as wat ...