Die Begeertes van Jou Hart
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textPsalm 20: 2-5 Mag die Here u gebed verhoor op die dag van nood, mag die Naam van die God van Jakob u beskerm. Mag Hy u te hulp kom uit die heiligdom, u bystaan uit Sion. Mag Hy al u graanoffers onthou en u brandoffers aanneemlik vind. Sela. Mag Hy u gee wat u hart begeer en al u voornemens laat geluk.Miskien gaan jy op hierdie oomblik deur die een of ander moeilike situasie; 'n uitdaging of ‘n beproewing. Wat jy nodig het, is dat God jou sal help. Nou ja, vandag bid ek dat Hy pr...