Die Bitter Smaak van Sukses
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text1 Timoteus 6:10 Geldgierigheid is 'n wortel van allerlei kwaad. Party het geld nagejaag en toe van die geloof afgedwaal; daardeur het hulle hulleself baie ellende op die hals gehaal.Watter prentjie skets jy in jou gedagtes wanneer jy stil word en aan jou toekoms dink? Wat is die dinge waarna jy smag? Hoe lyk jou perfekte toekoms in jou verbeelding?Sukses. Dit is sekerlik waaroor die lewe gaan. As ek net met daardie perfekte man (of vrou) kon trou. As ek net 'n werk kan kry wat g...