Die Boodskap

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Jesaja 61:1 Die Gees van die Here my God het oor my gekom; die Here het my gesalf om 'n blye boodskap te bring aan die mense in nood, Hy het my gestuur om dié wat moedeloos is, op te beur, om vir die gevangenes vrylating aan te kondig, vryheid vir dié wat opgesluit is, Dis lekker om goeie nuus te ontvang, dit maak nie saak wat in ons lewens aangaan nie. Maar die beste tyd om goeie nuus te kry, is wanneer dinge nie so goed gaan nie; wanneer ons daar onder in 'n gat, eerde...