Die Boonste Laag
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text1 Samuel 16:7 Maar die Here het vir Samuel gesê: “Moenie na sy voorkoms en sy rysige gestalte kyk nie, want Ek het hom afgekeur. Dit gaan immers nie oor wat die mens sien nie, want: “Die mens kyk na wat hy sien, maar die Here kyk na die hart.”(AFR20)Dit is een ding om te sê: "Ek glo in God, ek glo in Jesus," maar dit is 'n heel ander ding om ons harte en gedagtes oop te maak, om Hom binne te laat en Hom toestemming te gee om met sy liefde en krag diep binne-in jou te werk. Ja, d...