Die Dag Kom!
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Maleagi 4:1 Die dag kom en hy brand soos 'n oond. Dié wat teen God in opstand is, almal wat verkeerd doen, sal die kaf wees, en hulle sal verbrand word deur die dag wat kom, sê die Here die Almagtige. Daar sal van hulle nie 'n wortel, nie 'n tak oorbly nie. Mense wil nie glo dat daar ‘n oordeelsdag kom nie; ‘n dag van die vurige oordeel van God. Hulle sê dit is onvanpas om op daardie manier aan 'n liefdevolle God te dink … om nie eers daarvan te praat dat hulle nie aan d...