Die Dag van die Here is Naby

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Obadja 1:15 “Die dag is naby dat Ek, die Here, met die goddelose nasies sal afreken! Edom, soos jy met ander gemaak het, so sal met jou gedoen word. Jy sal terugbetaal word vir alles wat jy aan ander gedoen het. (NLV) Die wonderlike blitsverkoper: "The Seven Habits of Highly Effective People" van Stephen Covey, handel oor sakevernuf. Die tweede gewoonte wat hy bespreek, is om te begin met die einddoel voor oë. Die idee is dat ons moet bepaal wat ons in die lewe wil bereik; ons...