Die Derde Versoeking

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Matteus 4:8-11 Toe neem die duiwel Hom na 'n baie hoë berg toe, wys Hom al die koninkryke van die wêreld met hulle prag en sê vir Hom: “Dit alles sal ek vir U gee as U neerval en my aanbid.” Maar Jesus sê vir hom: “Gaan weg, Satan, want daar staan geskrywe: “Die Here jou God moet jy aanbid en Hom alleen dien.” Daarna het die duiwel Hom met rus gelaat, en daar het engele gekom en Hom versorg. Is daar iets in hierdie wêreld waarna jy smag? Sê my, watter plesier, watter bes...