Die Dieptes van jou Siel
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textJohannes 1:4,5 In Hom was daar lewe, en dié lewe was die lig vir die mense. Die lig skyn in die duisternis, die duisternis kon dit nie uitdoof nie.Ons is baie lief daarvoor om die skuld op iemand anders te pak, wanneer dinge in ons lewens verkeerd loop. Dit is almal se skuld, miskien selfs God s'n, beslis nie myne nie!Weet jy, miskien lag ons daaroor, maar dis net omdat ons weet dat dit waar is. Net omdat ons al keer op keer ander mense vir ons flaters blameer het. Wanneer ons i...