Die Droë Spons
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textJohannes 7:37,38 Op die laaste dag, die groot dag van die huttefees, het Jesus daar gestaan en uitgeroep: “As iemand dors het, laat hy na My toe kom en drink! Met die een wat in My glo, is dit soos die Skrif sê: Strome lewende water sal uit sy binneste vloei. ”Vir ons, wat in Jesus glo, is daar niks erger as wanneer dit voel asof ons diep binne-in dors het nie. Dit voel asof die egtheid en spontaniteit in ons verhouding met Jesus soos mis voor die son verdwyn het.Die ander oggen...