Die duur horlosie
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textSpreuke 22:9 Wie mededeelsaam is, word geseën, want hy gee van sy kos vir arm mense.Ellendige armoede is so deel van die lewe, dat ons baie maklik besluit, dat niks wat ons kan doen, 'n verskil sal maak nie. En dit is natuurlik 'n maklike gevolgtrekking om te maak, as jy nie eintlik ‘n oorvloed geld het nie. Ek het so pas van die roltrap in die winkelsentrum afgestap en verby 'n juwelierswinkel geloop. Daar was ‘n gewapende wag buite en die koeëlvaste glasdeur was goe...