Die Een Ding
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textPsalm 16:11 U leer my hoe om te lewe. By U is daar oorvloedige blydskap. Uit u hand kom net wat mooi is.Ek wonder of jy soms aan 'volgende'- sindroom ly. Die volgende ding wat ek koop, die volgende ervaring wat ek het, die volgende fase in my lewe - dan sal ek gelukkig wees. Sommige mense leef hul hele lewe so, en vind nooit die tevredenheid en die vervulling waarna hulle soek nie.Ek wonder soms waarom dit my so lank geneem het om dít uit te vind. Verstaan my mooi, ek is nie dom...