Die Een en Enigste

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Handelinge 4:12 “Hý bring die verlossing en niemand anders nie. Daar is geen ander naam op die aarde aan die mense gegee waardeur God wil dat ons verlos moet word nie.” Hoekom is dit, dat Christene en die Christendom soos die tyd aanstap, al hoe meer verafsku word? Al hoe meer op die kantlyn geskuif word? Al hoe meer aanstootlik vir die hedendaagse mens se denkwyse word? Hoekom is dit so? Toe ek 'n seun was, het die meeste mense kerk toe gegaan. Ek weet dit is beslis nie waar ...