Die Einde van die Wêreld
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text 1 Johannes 2:17 Dié wêreld én sy begeerlikhede is aan die verbygaan. Wie die wil van God uitvoer, leef egter vir altyd. (NLV) Eendag sal al die dinge wat ons in hierdie wêreld as kosbaar beskou – ons verhoudings, ons besittings, selfs ons reputasies – tot niet gaan. Alles wat ‘n hoë prioriteit in jou lewe en in myne is, sal heeltemal irrelevant word. Dit is 'n ontnugterende gedagte, maar in 'n wêreld wat soveel bied, is dit dalk tyd dat ons nugter daarna kyk. Daar is n...