Die Emosionele Waas

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Prediker 3:4 'n tyd om te huil, 'n tyd om te lag, ‘n tyd om te treur, 'n tyd om van blydskap te dans, Was jy al ooit op reis onverwags deur ‘n digte mis oorval terwyl jy nog ewe lekker gery het? Daardie gevoel wat jy ervaar as jy ewe skielik niks kan sien nie. Dit is ‘n aaklige gevoel, nè? Daar is tye in die lewe wanneer ons emosies ons soos 'n digte mis omvou. Miskien het daar iets verskrikliks met jou gebeur, en die hartseer het jou in so ‘n mate oorweldig, dat dit moeilik ...