Die Fontein Wat Nooit Opdroog Nie
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textJesaja 58:11 Die Here sal jou altyddeur lei; selfs in dor streke sal Hy in jou behoeftes voorsien. Hy sal jou sterk maak. Jy sal wees soos 'n tuin met volop water, soos 'n fontein waarvan die water nie opdroog nie.Het jy al ooit gebid: "Here, help my asseblief uit hierdie gemors uit" ... en al wat jy kry is ... doodse stilte? Niks. Goed, wat nou? “Wat is aan die gang, Here?”Ons het almal gereelde voeding nodig. Ons kan vir 'n kort tydjie sonder vloeistowwe oorleef, maar na ‘n ru...