Die Foute Wat Mans Maak (1)
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text 1 Petrus 3:7 Mans, julle moet verstandig met julle vrouens saamleef. Bewys eer aan hulle as die swakker geslag wat saam met julle deel in die lewe as genadegawe. Dan sal julle kan bid sonder dat iets julle hinder. 'n Man kan so 'n klipkop wees wanneer dit by gesinsake kom. Regtig! Op een of ander manier stop ons nooit om te dink aan wat ons gesinne werklik van ons nodig het nie. Gevolglik hou ons aan om dieselfde foute telkemale te herhaal. Die grootste fout wat mans maak – e...