Die Foute Wat Mans Maak (2)
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Efesiërs 6:1,2,4 Kinders, wees as gelowiges aan julle ouers gehoorsaam, want dit is wat die wet van God vereis. “Eer jou vader en jou moeder” is 'n baie belangrike gebod... En vaders, moenie julle kinders so behandel dat hulle opstandig word nie, maar maak hulle groot met tug en vermaning soos die Here dit wil. Te veel mans het hulself, beide as eggenote en vaders, emosioneel van hul gesinne afgesluit. En juis daar is een van die grootste foute wat ons as mans ooit kan maak, w...