Die Foute Wat Vrouens Maak (1)

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Spreuke 31:10-12 'n Knap vrou is baie werd, baie meer as edelstene. Haar man steun op haar en pluk die vrugte van haar werk. Sy bring vir hom net voordeel, nie nadeel nie, haar hele lewe lank. Die grootste fout wat ek ervaar wat vrouens in hul huwelike maak, is om sodra die kinders bykom, hul mans na die derde, vierde of vyfde plek in die gesinshiërargie te verskuif. Dis ‘n groot fout. Net ingeval jy dink dat ek besig is om vroue te probeer afkraak, wil ek net verduidelik da...