Die Foute Wat Vrouens Maak (2)
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Spreuke 21:19; 27:15 Liewer in 'n woestyn woon as by 'n twisgierige vrou wat aanhou neul.… Die gedrup uit 'n dak wat lek op 'n reëndag, so is 'n vrou wat aanhou kyf. Om beskryf te word as ‘n ‘twisgierige vrou’ is baie onaangenaam en ‘n onwelkome stereotipe wat baie vroue sal ontstel. En dis geregverdig. Maar daar is sommige vroue wat só aan hul mans neul, dat dit hul huwelike skade berokken. Kyk, as 'n man sê hy sal iets doen, sal hy. Dit is nie nodig om hom elke ses maande da...