Die Gawe van Selfvertroue

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text2 Korintiërs 5:6-8 Daarom is ons altyd vol moed. Ons weet dat, solank as ons in die liggaam bly, ons nog nie by die Here woon nie,want ons lewe deur geloof, nie deur sien nie. Ons is vol moed en sou liewer ons verblyf in die liggaam wil verlaat en by die Here gaan woon. Hulle sê dat die wêreld avonturiers nodig het. En dis waar. Ons het mense nodig wat berge klim, oor oseane vaar, die ruimte verken en dinge doen wat ons wildste drome oortref. Die probleem is dat die meeste ...