Die Geheim van God se Rus
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Hebreërs 4:1 God se belofte dat ons sy rus kan binnegaan, staan nog steeds. Daarom moet ons oppas dat dit nie dalk blyk dat een van julle langs die pad agtergebly het nie. (NLV) Moegheid is tans een van die grootste pandemies wat die wêreld teister. Ons het in die verlede meer skouspelagtige pandemies, soos die COVID gesien kom en gaan, maar moegheid dra elke jaar tot meer sterftes by as wat COVID ooit gedoen het. Honderde miljoene mense dwarsdeur die wêreld ly op hier...