Die GenadeTroon

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textRomeine 3:23 Almal het gesondig, en het nie deel aan die heerlikheid van God nie,Hebreërs 4:14,16 Terwyl ons dan nou 'n groot Hoëpriester het wat reeds deur die hemele gegaan het, Jesus, die Seun van God, laat ons vashou aan die geloof wat ons bely. Kom ons gaan dan met vrymoedigheid na die genadetroon, sodat ons barmhartigheid en genade ontvang en so op die regte tyd gered kan word.Het jy al ooit gesukkel om te bid, omdat jy gevoel het jy is nie goed genoeg nie? Miskien het ons...