Die Geregshof
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textJohannes 15:13 Niemand het groter liefde as dit nie: dat hy sy lewe vir sy vriende aflê.Dit voel ontsettend sleg om onregverdig behandel te word, nie waar nie? Daardie gevoel dat jy magteloos is om op te staan vir jou regte. Deesdae is dit wêreldwyd ‘n tendens dat mense aggressief van mekaar verskil en hulle regte wil afdwing. Dit raak soms nogal lelik, nie waar nie? 'n Jong vrou het die ander dag vir my vertel dat sy in een van ons plaaslike howe werk en haar rol is om men...