Die Geskenk van Lewe
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textRomeine 6:23 Die loon wat die sonde gee, is die dood; die genadegawe wat God gee, is die ewige lewe in Christus Jesus ons Here.Dit is snaaks hoe maklik dit is om te praat oor "die genade van God." Christene sê dit die hele tyd. Maar hoe dikwels dink ons regtig aan wat dit eintlik beteken? Die genade van God....Ek dink nogal dat om 'n orgaanskenker te word, een van die mees voor die hand liggende dinge is, wat ‘n mens kan doen.Ek bedoel, as ek môre in 'n motorongeluk omkom, waaro...