Die Getroue Eggenoot
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textEfesiërs 5:25 Mans, julle moet julle vrouens liefhê soos Christus die kerk liefgehad en sy lewe daarvoor afgelê het‘n Mens hoor die woord 'liefde' en die meeste van ons dink aan maanskyn en rose. Dit is mooi en klink pragtig, tot ons eerlik na die rolspelers kyk - een onvolmaakte persoon wat 'n ander onvolmaakte persoon liefhet – dit vra noodwendig baie pyn en deursettingsvermoë.Om iemand lief te hê, kan 'n gekompliseerde saak wees. Ek het op 'n dag by die Bybel Kollege, waar ek...