Die Gevaarlike Slagyster van Rykdom

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Mattheus 13:3,7,18,22 Hy het hulle baie dinge in gelykenisse vertel en onder andere gesê: “'n Saaier het eendag gaan saai.… ‘n Ander deel het tussen die onkruid geval, en die onkruid het opgekom en dit laat verstik… “Luister julle dan na wat die gelykenis van die saaier beteken:… Die man by wie daar tussen die onkruid gesaai is, is hy wat die woord hoor, maar die bekommernis van die lewe en die verleidelikheid van rykdom verstik die woord, en dit bly sonder vrug. Ons druk Jesu...