Die ‘God is Nêrens te Vinde Nie’-gevoel. . .
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Job 23:8 -11 Maar gaan ek na die ooste toe, Hy is nie daar nie, na die weste, ek kry Hom nie. Sou Hy in die noorde aan die werk wees, ek vind Hom nie daar nie, sou Hy na die suide toe draai, ek sien Hom nie. Hy ken my pad; as Hy my toets, is ek suiwer soos goud. Ek volg Hom waar Hy gaan, ek hou op sy pad en draai nie af nie. Ons het almal dae wanneer dit vir ons lyk asof God uit ons lewens verdwyn het. In teorie mag jy heel moontlik glo dat Hy jou nooit sal begewe of verlaat n...