Die God van Alle Hoop

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Romeine15:13 Ek bid dat God in wie julle al julle hoop stel, elke deeltjie van julle geloofslewe sal vol maak met blydskap en vreugde. Dan sal julle, deur die groot krag van die Heilige Gees in julle lewens, altyd oorvloedige hoop hê. Dan sal julle onwrikbaar vashou aan die Here, kom wat wil. (DB) Het jy al ooit gewonder hoe mense wat jou ontmoet, jou ervaar? Wie of wat beleef hulle? Is dit ‘n persoon met uitbundigheid of moedeloosheid; is hy vol vreugde of is hy morbied...