Die Godsdiens wat die Vinnigste Groei
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Jesaja 14:13,14 Jy het mos vir jouself gesê: 'Ek sal na die hemel toe opklim en my troon bo God se sterre neersit. Ek sal regeer op die godeberg ver in die noorde. Ek sal opklim tot in die hoogste hemele. Soos die Allerhoogste sal ek word.’(NLV) Weet jy, mense sê die wêreld se vinnigste groeiende godsdiens is: wag - hou jou asem op … selfaanbidding. Ek het geen empiriese data om dit te rugsteun nie, maar kyk net om jou rond. Ek dink nie dit is verregaande om so iets te b...