Die Goedheid van God
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textPsalm 146:1,7,8 Prys die Here! Ek wil die Here prys. Hy laat reg geskied aan verdruktes en gee brood aan dié wat honger ly. Die Here bevry die gevangenes, die Here laat blindes sien, Hy ondersteun dié wat bedruk is. Die Here het die regverdiges lief.Wanneer daar iets wat sleg is met ons gebeur, kan ons vra: “Waarom het God toegelaat dat dit met my gebeur?” Ons het almal al daaroor gewonder. En tog is daar iets besonders wat ek glo God vandag, in ons tye van teenspoed, wil ...