Die Goedkoop Namaaksel van Kersfees

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text2 Korintiërs 4:3,4 As die evangelie wat ons verkondig, tog nog met 'n sluier bedek is, is dit bedek net vir dié wat verlore gaan. Hulle is die ongelowiges wie se verstand deur die god van hierdie wêreld verblind is, sodat hulle die lig van die evangelie nie kan sien nie. Dit is die evangelie van die heerlikheid van Christus, wat die beeld van God is.Vandag sal kinders dwarsoor die wêreld 'n glas melk en ‘n paar koekies vir Kersvader regsit, met die hoop dat hy oornag geskenke on...