Die Goeie Herder
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textLukas 19:9,10 Daarop sê Jesus: “Vandag het daar redding vir hierdie huis gekom; ook hierdie man is 'n kind van Abraham. Die Seun van die mens het immers gekom om te soek en te red wat verlore is.”Het Jesus na hierdie aarde gekom vir jou? Hoe dink jy? Of dink jy dat daar 'n hele klomp ander mense is wat sy aandag en sy opoffering, meer verdien as jy?Die belangrikste taak van 'n herder is om sy skape veilig te hou en seker te maak dat hulle genoeg kos en water het. Vir eeue, was d...