Die Goudstandaard
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Filippense 3:20 Maar ons is burgers van die hemel, van waar af ons ook die Here Jesus Christus as Verlosser verwag. Ons dink selde oor wie of wat ons toelaat om ons denke en optrede te beïnvloed. In hierdie media gedrewe era verbruik ons meestal net "goed," sonder om eers te dink. Maar dit is 'n gevaarlike ding om te doen. Invloed - dis 'n kragtige konsep. Soos ons die afgelope paar dae gesien het, hou dit 'n groot seën in om onsself deur die regte mense te laat beïnvlo...