Die Groot Fout

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Johannes 17:3 En dit is die ewige lewe: dat hulle U ken, die enigste ware God, en Jesus Christus, wat deur U gestuur is. Een van die grootste foute wat ‘n Christen; iemand wat in Jesus glo, kan maak, is om dít wat bedoel is om 'n lewenslange, inderdaad 'n ewige verhouding te wees, in 'n godsdiens te verander; dit wil sê om die verhouding bloot in 'n klomp reëls te verander. Ja, ons weet almal daar is reëls in enige verhouding, beide gesproke en onuitgesproke reëls. Daar is reë...