Die Grootste Voorreg
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Romeine 8:15,16 Die Gees wat aan julle gegee is, maak julle nie tot slawe nie en laat julle nie weer in vrees lewe nie; nee, julle het die Gees ontvang wat julle tot kinders van God maak en wat ons tot God laat roep: “Abba!” Dit beteken Vader. Hierdie Gees getuig saam met ons gees dat ons kinders van God is. Die inspannende fase van kinders grootmaak van my jonger jare is verby, maar ek het begin wonder hoe ek dit sal hanteer as ek 'n oupa word. Dit het my regtig gepla. ...