Die Grootste Wonderwerk
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text 1 Petrus1:15,16 Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees heilig, want Ek is heilig.” Stel jou voor dat jy 'n kosbare, soliede goue beker in 'n vullishoop ontdek. Jy tel dit op - dit is vieslik, dit is bevlek, dit het ‘n hap uit. Jy begin dit skoonmaak totdat dit so helder soos goud skitter. Pragtig! Maar wat gaan jy nou daarmee maak? Wel, wat gaan jy daarmee maak? Gaan jy dit in 'n ...