Die Haat vir Sonde
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Psalm 97:10-12 Julle het die Here lief; haat dan wat sleg is! Hy bewaar die lewe van sy troue dienaars. Hy red hulle uit die greep van die goddelose. Vir die regverdiges het daar lig gekom, blydskap vir die opregtes. Wees bly in die Here, regverdiges, prys sy heilige Naam. Ons Christene is tog so lief om clichés te gebruik as dit by ander mense kom. As dit nog boonop by daardie sondaars daar buite kom, sê ons so maklik "haat die sonde, maar wees lief vir die sondaar." Clichés ...