Die “Halo”
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text1 Petrus 1:14-16 As gehoorsame kinders moet julle nie julle lewe inrig volgens die begeertes wat julle vroeër gehad het toe julle God nie geken het nie. Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees heilig, want Ek is heilig.”Heiligheid is 'n konsep wat op verskillende tye in ons lewens verskillende reaksies van ons ontlok; soms vrees, ander kere minagting, ander kere 'n gevoel van hopeloosh...