Die Hede

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textTitus 2:11,12 Die genade van God wat verlossing bring, het immers aan alle mense verskyn. Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige wêreld te lewe,Bevrediging, tevredenheid, dit is die dinge waarna ons almal smag. Daardie gevoel van vervulling. Daardie gevoel aan die einde van 'n lang, moeilike dag, dat dit die moeite werd was, al is jy moeg. Waarom hunker soveel mense altyd...