Die Heel Belangrikste Les
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textMarkus 6:7,8 Hy het die twaalf nader geroep en begin om hulle twee-twee uit te stuur. Hy het vir hulle gesag oor die onrein geeste gegee. Ook het Hy hulle beveel om niks vir die pad saam te neem nie, behalwe net 'n wandelstok – nie brood of 'n reissak of geld in die gordel nie. (AFR20)Ek het al gehoor hoe mense sê dat: “God nooit vir jou vra om iets te doen wat bo jou vuurmaak plek is nie.” Hm, ek weet nie op watter planeet hulle woon nie, want God vra my byna altyd om din...