Die Hel is Steeds Warm
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textJeremia 6:16-19 So sê die Here: Staan by die kruispaaie en kyk, en vra na die ou paaie. Vra watter pad die beste is en loop dit, dan sal julle rus vind. Maar hulle het gesê: “Ons sal nie daardie pad loop nie.” Toe het Ek wagte oor julle aangestel en gesê: Luister na die ramshoring! Maar hulle het geantwoord: “Ons sal nie luister nie.” Daarom moet julle luister, nasies, en kyk wat met hulle gaan gebeur. luister, aarde! Ek bring onheil oor hierdie volk, hulle sal die vrugte pluk v...