Die Hemel Sal Uitroep!
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textPsalm 19:2,3 Die hemel getuig van die mag van God, die uitspansel maak die werk van sy hande bekend. Die een dag gee die berig deur aan die ander en die een nag deel die kennis aan die volgende mee.Een van die groot tragedies van die 21ste eeu, is dat ons neuse so vasgevang is in die verleidelike gloed van slimfoonskerms, dat ons opgehou het om die heerlikheid van God in sy skepping raak te sien.Ons het so afgestomp geraak dat ons die wonder van die skepping nie meer raaksien ni...