Die Here Gee Jou Krag
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet
Categorías:
Send us a textHabakuk 3:19 Die Here my God gee vir my krag. Hy maak my voete soos dié van 'n ribbok, op hoë plekke laat Hy my veilig loop. Ons benodig krag, spoed en behendigheid om probleme te hanteer. Dit is wat ons nodig het wanneer dinge teen ons draai, wanneer twis, verwarring en pyn uit alle rigtings ons bedreig. Gister het ons in die Ou Testament gesien hoe die profeet Habakuk, ten spyte van teleurstellings, sy vreugde in die Here vind. In sy gebed leer hy ons dat wanneer al ...