Die Here is Betroubaar
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text 2 Tessalonisense 3:3 Maar die Here is getrou! Hy sal julle sterk maak en van die Bose bewaar. (NLV) Gister het ek 'n bietjie vertel van wat alles betrokke is by die vervaardiging van hierdie daaglikse boodskappe en wat dit verg om dit aan letterlik miljoene mense dwarsdeur die wêreld, wat dit elke dag kyk, luister of lees, beskikbaar te stel. Ek deel dit nie om te spog nie. Nee, beslis nie - ons het baie foute langs die pad begaan! Nee, ons roem op die Here, in dit wat...