Die Here Sal Jou Beskerm
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textSpreuke 3:25,26 Moenie bang wees dat 'n ramp jou skielik sal oorval, dat die storm wat vir slegte mense bedoel is, jou sal tref nie, want die Here sal jou beskerm, Hy sal sorg dat jy nie in 'n strik beland nie.Ons benader nie altyd dinge op dieselfde manier nie. Daar is verskillende grade van intensiteit waarmee ons dit benader.Kom ons dink byvoorbeeld aan jou werk. Sommige dae kan dit voel asof jy jouself hart en siel daarin gooi; asof jy baie gedaan kry en baie bereik ... en b...