Die Imago Dei

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textGenesis 5:1,2 Hier volg die geslagsregister van Adam. Toe God die mense geskep het, het Hy hulle gemaak as beeld van Homself. Man en vrou het Hy hulle geskep en Hy het hulle geseën en hulle “mens” genoem toe hulle geskep is.Ons het elkeen 'n manier om na onsself te kyk. Ons besluit wat ons ​​werd is, en hoe ons met ander vergelyk. Ons noem dit ons “selfbeeld.” As ons onsself maar net kon sien, soos God ons sien. . . dan sal alles verander!Mense het al baie gesê dat e...