Die Innerlike Oorlog
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Jakobus 4:1 Waar kom die stryd vandaan, waar kom die rusies onder julle vandaan? Kom dit nie van julle selfsugtige begeertes wat gedurig binne-in julle woed nie? Wie het rusies en argumente in hul lewe nodig? Wie geniet onenigheid? Konflik is 'n verskriklike ding wat ons van ons vrede en ons vreugde beroof. En hoe maklik is dit nie om die ander ou te blameer nie? Nou hoekom nie, dit is mos sy skuld! Jy dink seker ek is dof, maar weet jy, ek het tot die gevolgtrekk...